Welkom by Imago kursus Aanlyn

Aangebied deur Kobus van der Merwe

Hierdie is 'n aanlyn kursus vir jou huwelik. Kyk in die privaatheid van jou huis na die lesings. Lewendige demonstrasies word aangebied om verhoudingsvaardighede aan te leer en self te oefen. Die kursus strek oor vier weke. Sien datums vir volgende kursus op hierdie blad.

Volgende Werkswinkwel

1 Oktober 2017

Volgende stap om in te skryf vir kursus

Kyk hier vir meer inligting oor die kursus

Hoe die kursus jou huwelik sal verbeter Video

Kyk na hierdie video om te sien hoe die kursus met nuwe inligting, nuwe verstaan van die huwelik en met praktiese gereedskap jou huwelik kan transformeer in gesonde, bewuste liefde.

Vir wie is die kursus? Video

Kyk na hierdie video om te sien wie kan almal baat by hierdie kursus en hoe hierdie kursus vir jou huwelik bedoel is.

Hoe om in te skryf Video

Kyk hier na instruksies oor hoe die kursus werk en hoe om in te skryf.
Lente Aanbieding
Slegs R 2999 per paar.